Aarto se paadjie behoort afgesluit te word

Loading player...
Cornelia van Niekerk, eienaar en direkteur van Fines4U, verduidelik hoekom sy twyfel dat die Aarto-wet ooit landwyd ten volle sal funksioneer.
14 Nov 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min