Markte bewe regoor die wêreld

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder van PSG Old Oak, gesels onder meer oor Pick n Pay se aandeelprys en Telkom se positiewe finansiële resultate.
18 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min