Korrupsiewolke oor die OBK haal glans van ’n goeie vertoning van die GEPF af

Loading player...
Musa Mabesa, hoof van die Staatsdienspensioenfonds (GEPF), gesels oor hul finansiële resultate en die OBK.
18 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min