Ja, die fooie van beleggings is belangrik, maar die opbrengste is dalk belangriker

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoekom laer fooie nie noodwendig beter opbrengs waarborg nie.
18 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min