Hóé soek banke die geld wat uit kliënte se rekenings gesteel is?

Loading player...
Ulrich Janse van Rensburg, hoof van bedrogvoorkomingstrategie by Absa, verduidelik hoe Absa die geld opspoor wat uit kliënte se rekenings gesteel is.
20 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min