4Sight blink uit in San Francisco

Loading player...
Tertius Zitzke, uitvoerende hoof van 4Sight Holdings, gesels oor hulle erkenning vir uitnemendheid in KI-intelligente outomatisering.
24 Nov 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min