Pepkor wil 'n bank begin

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Pepkor se planne vir ’n banklisensie en Zeda se finansiële resultate.
25 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min