Delgingsfondse vlieg dalk onder die radar, maar dit kan ’n baie lonende opsie wees

Loading player...
Elke Brink, direkteur by PSG R21, gesels oor die gebruik van delgingsfondse vir diskresionêre fondse.
26 Nov 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min