Die rand hunker na R17/$

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die wisselkoers, die moontlikheid dat die olieprys verder kan daal, en Remgro se aankondiging.
1 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min