Planet Fitness: Van Benoni tot baanbreker

Loading player...
Mannee de Wet, medestigter en besturende direkteur van Planet Fitness, gesels oor die geskiedenis van Planet Fitness.
1 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min