Hoekom is die rand tans so stabiel?

Loading player...
Gert Visser, valutaspesialis by Rand Merchant Bank (RMB), verduidelik hoekom die rand so stabiel is en of hierdie stabiliteit volhoubaar is.
9 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min