Bek-en-klouseer is totaal en al buite beheer

Loading player...
Nick Serfontein, voorsitter van Sernick, bespreek die bek-en-klouseer, die hantering daarvan en die impak op boere.
9 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min