Die Funworld in Durban gaan herreis – groter en beter

Loading player...
Nic Steyn, voormalige eienaar van Durban Funworld, deel sy mening oor die R1 miljard-pretpark wat vir Durban se Golden Mile beplan word.
11 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min