Die veearts met die moeilikste werk in die beesbedryf

Loading player...
Dr Dirk Verwoerd, hoofveearts van Karan Beef, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die beesbedryf en bek-en-klouseer.
11 Dec 2025 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min