Die beurs word opgedruk deur hulpbronne

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, deel haar mening oor die VSA se rentekoersbesluit en die verwagtinge rondom Suid-Afrika se inflasiesyfer wat volgende week aangekondig word.
12 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min