Hoe raak die rentekoersbesluit in die VSA ons?

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom van PwC Afrika, deel haar mening oor hoe die VSA se rentekoersbesluit Suid-Afrika raak.
12 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min