Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Andries Nel, direkteur vir welvaartbestuur en adviesdienste by Kruger Internasionaal, en Mia Kriegler, direkteur vir batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
12 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min