Trump, Venezuela en olie: wat is die risiko’s?

Loading player...
Prof. Jannie Rossouw, professor aan Wits se sakeskool, bespreek die risiko’s wat Suid-Afrika in die gesig staar te midde van nuwe geopolitieke spanning.
5 Jan 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min