Die JSE se markkapitalisasie nou ‘n allemintige 13-syferbedrag

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor edelmetale, die JSE se markwaarde en hoe die VSA Venezuela se olieproduksie gaan hanteer.
7 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min