Liesl drink koffie met Pieter Bloem

Loading player...
Pieter Bloem, mede-stigter en uitvoerende hoof van Bootleggers Coffee Company, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en die industrie.
8 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min