Rekord goudprys stoot JSE na nuwe hoogte

Loading player...
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die beweging van goudaandele en die ondersoek na die voorsitter van die Federale Reserwebank, Jerome Powell.
12 Jan 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min