Goud het ’n silwer randjie

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek kommoditeitspryse, die VSA se handelstariewe, die olieprys en Sasol se aandeelprys.
14 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min