Nersa moet weer na eletristeitstariewe van vier plaaslike owerhede, insluitende die Johannesburgse metro, kyk

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor die hofuitspraak dat Nersa weer na die elektrisiteitstariewe van vier plaaslike owerhede moet kyk.
15 Jan 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min