Annuiteite kan help dat jy minder belasting betaal

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, deel sy mening oor hoe om slim te belê voor die einde van die belastingjaar.
20 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min