Inflasie in 2025 was die laagste in 21 jaar

Loading player...
Elize Kruger, onafhanklike ekonoom, gesels oor die inflasiekoers wat verlede jaar op sy laagste vlak in 21 jaar was, en die impak wat dit kan inhou.
21 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min