Moet beleggers wins neem ná rekordopbrengste van 2025?

Loading player...
Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor hoe om wins te neem met gebalanseerde fondse.
21 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min