Kus tot kruin:🎣 Georganiseerde hengel langs ons kus – hoekom maak dit saak? 🌊 22 Januarie 2026

Loading player...
Fred gesels met Raldu Potgieter van Eden Shore Angling Association oor georganiseerde hengel op ons kus.
πŸ”Ή Wat behels georganiseerde hengel werklik?
πŸ”Ή Watter moontlike impakte – positief Γ©n negatief – het dit op die kusfront en mariene lewe?
πŸ”Ή Hoe kan gestruktureerde hengel bydra tot beter bewaring van ons natuurlike hulpbronne?
’n Ingeligte en insiggewende gesprek vir almal wat omgee vir ons kus, seelewe en volhoubare gebruik van bronne.
πŸ“» Skakel weekliks in op 90.1 FM of 104.1 FM in die TuinRoete en Klein Karoo en luister saam.
22 Jan Afrikaans Explicit South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min