Gaan die JSE-partytjie in 2026 voortduur?

Loading player...
Hannes van den Berg, medehoof van SA Aandele, by Ninety One, bespreek die vooruitsigte vir SA se aandelemark.
22 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min