Staatsfinansies wys tekens van herstel, belastingbonus kan dit versnel

Loading player...
Die onafhanklike ekonoom Elize Kruger gesels oor staatsfinansies wat tekens van herstel toon.
26 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min