Amerikaanse verbruikersvertroue val tot sy laagste vlak in 12 jaar

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor edelmetale en die daling in Amerika se verbruikersvertroue.
27 Jan 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min