Maak seker jou finansiële jaar begin op ’n hoë noot

Loading player...
Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, deel strategieë om jou portefeulje gereed te kry vir 2026.
27 Jan 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min