Die JSE bly styg saam met die hoër goudprys

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek vandag die beweging van die plaaslike beurs, asook die aankondigings van Lewis en Mr Price.
28 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min