Maak so ‘n plan as jy ver van jou ouers woon

Loading player...
Eric Jordaan, direkteur by Crue Invest, gesels oor hoe kinders hul ouers finansieel kan ondersteun selfs wanneer hulle ver van mekaar af woon.
28 Jan 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min