Kleinsake is die beginpunt vir groei en werkskepping

Loading player...
Stella Ndabeni, minister van kleinsakeontwikkeling, gesels oor inisiatiewe om kleinsake in Suid-Afrika te ontwikkel.
5 Feb 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min