Het edelmetale net gespring, of is die hoër pryse volhoubaar?

Loading player...
Hannes van den Berg, medehoof van SA Aandele by Ninety One, gesels oor die beweging in edelmetale.
11 Feb 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min