Hoekom is dr Danie Odendaal uit die Bek-en-klouseer-taakspan geskop?

Loading player...
Dr Danie Odendaal, besturende direkteur van die Veearts Netwerk, verduidelik die redes waarom hy uit die Bek-en-klouseer-taakspan verwyder is.
13 Feb 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min