Dié Neil Diamond verteenwoordig SA in Amerika, en kwyt hom baie goed van sy taak

Loading player...
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
19 Feb 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min