Die wyle Nic Georgiou se boedel finaal gesekwestreer

Loading player...
Advokaat Louis Bolt gesels oor die wyle Nic Georgiou se boedel, wat finaal gesekwestreer is, en moontlike implikasies daarvan.
24 Feb 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min