Groei is nodig, al is die begroting hoe goed

Loading player...
Maarten Ackerman, hoofekonoom by Citadel, bespreek die groei wat Suid-Afrika nodig het.
27 Feb 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min