Daar is finansiële vrae wat jy jou eggenoot moet vra

Loading player...
Elke Brink, direkteur by PSG Wealth Route 21, gesels oor finansiële vrae wat elke egpaar behoort te bespreek.
27 Feb 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min