Hoekom moet boere die regering vrystel van entstof-aanspreeklikheid?

Loading player...
John Steenhuisen, minister van landbou, gesels oor die plan om bek-en-klouseer te bekamp, die maatreëls wat ingestel is, en die kwessie van entstof-aanspreeklikheid.
3 Mar 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min