Impala se wins skiet vyfvoudig die hoogte in – en meer word verwag

Loading player...
Johan Theron, uitvoerende hoof van Implats, gesels oor die groep se finansiële resultate.
5 Mar 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min