Ondanks optimisme, sien FirstRand nie ’n wesenlike oplewing in ekonomiese aktiwiteit nie

Loading player...
Mary Vilakazi, uitvoerende hoof van FirstRand, bespreek die groep se tussentydse finansiële resultate.
5 Mar 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min