Van diplomaat tot die wêreld van pulp en papier

Loading player...
André Oberholzer, hoof van korporatiewe aangeleenthede by Sappi, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
5 Mar 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min