Die regering wil ’n R155 miljard eiendomsmaatskappy staanmaak

Loading player...
James de Villiers, woordvoerder van die departement van openbare ondernemings en infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om ’n eiendomsmaatskappy te stig.
9 Mar 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min