Ons gaan die Iran-oorlog gou aan ons brandstoftenks voel

Loading player...
Dr. Christie Viljoen, ekonoom by PwC, deel sy mening oor die impak van die Iran‑oorlog op plaaslike brandstofpryse.
9 Mar 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min