Kus tot kruin: Die Tuinroete: ’n Paradys wat Beskerm Word deur Sy Mense 19 Maart 2026

Loading player...
Die Tuinroete word oral beskou as ’n ware natuurparadys – en dit is nie toevallig nie. Dit is danksy die mense en organisasies wat hier woon, wat dit respekteer en daagliks werk om dit te bewaar.
Vanoggend gee ons ’n breë oorsig van nie-winsgewende organisasies wat ’n groot rol speel in die beskerming van ons omgewing 🌍
Ons doen ook ’n beroep op inwoners om betrokke te raak en deel te word van hierdie passievolle bewegings.
📻 Skakel daagliks in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo - SFM Streek RADIO
21 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌿 DISCOVER PROTEK'S LATEST HOME & GARDEN INNOVATIONS! 🌿 15 Junie 2026

Keeping your home and garden in top condition has never been easier! 🎙️ This week on Protek Home & Garden, Paul Hartzenberg from Protek revisits some of the exciting new additions to the Protek range and explains how these innovative products can help you tackle common gardening and household challenges…
17 Jun 13 min

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? 🎙️ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike…
18 Jun 16 min