Karel Verhoef nooi jou om deel te wees van die Geloofsgenerasie

Loading player...
Vir generasies heen is Radiokansel ’n stem van hoop, geloof en waarheid vir families regoor Suid-Afrika. Hierdie jaar, onder die tema “Join Our Faith Generation,” nooi ons weer luisteraars om saam met ons sterker families te bou en die volgende geslag met die Evangelie te bereik.

Saam met ons in die ateljee vandag is HUB van Radiokansel, Karel Verhoef, om meer te deel oor die hart agter hierdie jaar se Visiothon-veldtog.
19 May 10PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jaco Strydom - As iets slegs gebeur, gebruik dit

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “As iets slegs gebeur, doen iets goeds”
29 Jun 10PM 1 min

Dr Chuck Day - God's grace is with you

We start off with Dr. Chuck Day joining us every Monday morning. He is Associate Pastor at Lewende Woord and today he explains his theme: “God’s grace is with you” from Phil 4:10 - 13
28 Jun 10PM 4 min

Andie Steele-Smith - Courage even in the storm

We kick off with Andie Steele Smith, also known as the gang pastor from Australia. Today he talks about “courage even in the storm” from Prov 3:5-6, Matt 7:7-8, Phil 4:6-7, Joshua 1:9
25 Jun 10PM 5 min

Gustav Roos nooi gemeenteleiers

Janine van Niekerk gesels met Gustav Roos oor ’n Pastoretoevlugsoord en Bybelverspreidingsinisiatief om pastore te ondersteun en hul langtermyn doeltreffendheid in die bediening te versterk. Kontak hom gerus op 082 326 0208
24 Jun 11PM 22 min