Francois Boyce | Om jou pa te wees

Loading player...
Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is.
Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om ’n pa te wees. Vir Francois is hierdie egter veel meer as net nog ’n lied – dit is sy persoonlike getuienis.
19 Jun 5AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 3AM 12 min

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep…
23 Jun 11PM 10 min

13 PIEKE IN 13 WEKE l Tanya Morkel

13 PIEKE IN 13 WEKE l Die Real Brekfis span gesels met Tania Morkel oor haar nuwe uitdaging en hoe die Here haar help om dit te doen. #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm #104Fm
21 May 12AM 9 min

FOCUS ON THE FAMILY | Hettie Brittz

Vandag gesels Die Real Brekfis Span met ’n vrou wat al vir dekades hoop, wysheid en praktiese leiding bring aan ouers en gesinne — nie net in Suid-Afrika nie, maar ook internasionaal. Ons ken haar as skrywer, spreker en die stem agter Evergreen Parenting en Tall Trees. Hettie Brittz het…
19 May 12AM 11 min