RSG Geldsake Maandag, 21 September 2015 Segment 03

Loading player...
Reserwebank besluit die week oor nog ‘n koersverhoging, SA huismark se aktiwiteitsvlakke en Suid-Afrika verloor aansien as Afrika se aantreklikste beleggingsbestemming
21 Sep 2015 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min